Die “Flipped classroom” benadering is ‘n baie
nuwe en bekende benadering tot digitale pedagogie. Tegnologie laat toe dat
leerders mekaar leer en kennis uitruil , leerders sal ook so meer deel wees van
die klas se onderrig. Leerders
kan gaan kyk na video’s, in en buite die klas. Tegnologie word gebruik tot ’n
gemengde leer benadering en leer word
ook so bevorder.